Thursday 19 January 2017

Besoeker!

Pule Mmula, die senior verteenwoordiger van HTS op die MJC
het vandag 'n uitruilleerder van Riebeeckstad, Bokang Makate, 

saam met hom in die klas gehad. 'n Ervaring vir beide leerders.
Môre is dit weer Pule se beurt om RHS te besoek! Geniet dit!