Die jaarlikse tegniese saamtrek vir tegniese onderwysers was vanjaar by HTS Welkom. Hier het hulle 'n draai by Phakisa-renbaan gemaak en ook sommer die gevoel gekry waarvoor hierdie baan gebruik word met Henk van Vuuren in 'n Audi A3 en Cordell Buys agter die stuur van
'n BMW! |