Thursday, 30 November 2017
Wednesday, 29 November 2017
Tuesday, 28 November 2017
Besoek aan NALN
Tekkies het 'n heerlike dag by NALN in Bloemfontein deurgebring . HTS se bibliotekaris, André van Dyk het twee van die biblioteekprefekte, nl. Gert van Zyl en Renier de Lange saamgeneem om 'n bietjie agter die skerms van die besondere letterkundige museum te gaan inloer.
Hulle het ook die voorreg gehad om as eerste skool die boekekelder te kon teken.
Hulle het ook die voorreg gehad om as eerste skool die boekekelder te kon teken.
Monday, 27 November 2017
Sunday, 26 November 2017
Voorbereiding vir die kinderkerspartytjie!
Saturday, 25 November 2017
Friday, 24 November 2017
Thursday, 23 November 2017
Wednesday, 22 November 2017
Tuesday, 21 November 2017
Monday, 20 November 2017
Sunday, 19 November 2017
Hospice se onthou-liggies!
Op die foto is me. Tanya Claase (bemarker van Hospice), Kanya Gojo (voorsitter van die VRL, Katleho Letsaba (VRL-lid) en me. Tanja Schutte (ontvangsdame by Hospice) |
HTS se VRL het drie onthou-liggies gekoop: vir Karel Minnie ('n graad 8-leerder van OD), vir Tshepo Ramotselisi ('n graad 10-leerder van OD) en vir Jana du Plessis (dogter van mnr. Phillip Oberholzer, 'n onderwyser by HTS). Jana se boodskap aan diegene wat agterbly is dat aardetyd genadetyd is wat met groot omsigtigheid hanteer moet word. Laat voetspore na waarin ander kan volg.
Saturday, 18 November 2017
Personeelafsluitingsfunksie!
Die jaarlikse personeelafsluitingsfunksie is Vrydagaand by Huis Gratia gehou.
Mnr. Henk van Vuuren was die gevatte seremoniemeester en 'n pilkenner van formaat!
André van Dyk het die pensklavier getokkel, maar hy kon heelwat meer van hom laat hoor het! Onthou volgende jaar!!
Hester het gesorg dat die mae gevul word met spyse uit die boonste rakke!
Daar is afskeid geneem van mnr. Willem Grobbelaar (20 jaar by HTS) en mev. Malinda Anderson (17 jaar by HTS) en mnr. Francois Crauwcamp het die tuig as koshuisvader na 17 jaar neergelê! Julle het baie diep spore getrap!
HTS gaan julle mis!!

Friday, 17 November 2017
Thursday, 16 November 2017
Wednesday, 15 November 2017
Tuesday, 14 November 2017
Monday, 13 November 2017
Sunday, 12 November 2017
Saturday, 11 November 2017
Friday, 10 November 2017
Thursday, 9 November 2017
Wednesday, 8 November 2017
Tuesday, 7 November 2017
Monday, 6 November 2017
Sunday, 5 November 2017
Saturday, 4 November 2017
Friday, 3 November 2017
Thursday, 2 November 2017
Wednesday, 1 November 2017
Subscribe to:
Posts (Atom)