Tuesday 28 November 2017

Besoek aan NALN

Tekkies het 'n heerlike dag by NALN in Bloemfontein deurgebring . HTS se bibliotekaris, André van Dyk het twee van die biblioteekprefekte, nl. Gert van Zyl en Renier de Lange saamgeneem om 'n bietjie agter die skerms van die besondere letterkundige museum te gaan inloer.

Hulle het ook die voorreg gehad om as eerste skool die boekekelder te kon teken.