Thursday 21 March 2019

Sportweni 2019: Eerste oggend ...

Dit is nou al tradisie dat die leerders 6:00 in die oggend op die strand is om die sonsopkoms in te wag. Dan is daar ook so 'n onderlinge kompetisie om te sien wie die mooiste sonsopkoms kan afneem.

Sterkte, Manne en kom fiks en vol energie terug om die ander spanne te wys waar Dawid die wortels begrawe het ...