Thursday 14 March 2019

Wentitels dui op sukses ...

Almal van ons het 'n passie in die lewe. Sommige van ons ontdek dit heel vroeg, terwyl ander jare vat om uit te vind wat daardie passie is.

Ebie is in die gelukkige posisie dat hy reeds vroeg agtergekom het, waar sy hart lê. Tekkie Tonic wens hom alles van die beste toe in sy modelloopbaan.

Gaan lees die hele artikel hier in die Vista!