Toekomsvisie, goeie opvoeding, leerders en ouers is onderwerpe wat hom baie na aan die hart lê en daarom het hy dan ook met hierdie ouers oor goeie waardes gepraat wat hulle vir hulle kinders moet leer en inskerp. Glo in jou kind, motiveer hom en wees daar in moeilike tye. Wees ten alle tye bewus van wat jou kind doen en wie sy maats is - vandag is groepsdruk 'n realiteit.
Hy het almal gelukgewens en daarna was daar 'n heerlike ete vir diegene teenwoordig.
Mev. Radebe, maatskaplike werkster, die SGB- voorsitter, Shaun Mmutsi en mev. Malifelile Lenka,skoolhoof. |