Monday 13 September 2021

Tegniese kompetisie-assistente

Thabang Nyafane (Leseding)
en Lebohang Rakhoabe (HTS)

In die agtergrond sien jy hulle, doenig en altyd daar om te help, die assistente van die Lewjeleputswa  been van die Vrystaatse Tegniese Skole Kompetisie. Dankie vir elke een van julle wat so hard gewerk het en julle Saterdag opgeoffer het. 'n Tekkie "high 5". 





Olereko Motekoane (gr.11) en Unathi Kula (gr 10) was
die assistente. Saam met hulle is een van die
Automotive-deelnemers.