The boys won their first round and our team also got best speaker award. Congratulations to Shaun and the team.
Sunday, 31 July 2022
Saturday, 30 July 2022
Wednesday, 27 July 2022
Monday, 25 July 2022
Maandag-motivering
“Die slegte nuus is dat die tyd vlieg. Die goeie nuus is dat jy die vlieënier is.” - Michael Altshuler
Saturday, 23 July 2022
Die verskil ...
Die baas dryf sy mense.
Die leier inspireer hulle ...
Die baas maak staat op gesag.
Die leier maak staat op welwillendheid ...
Die baas boesem vrees in.
Die leier straal liefde uit ...
Die baas sê: “Ek ...”
Die leier sê: “Ons ...”
Die baas wys wie is verkeerd.
Die leier wys wat is verkeerd ...
Die baas weet hoe dit gedoen moet word.
Die leier weet hoe om dit te doen ...
Die baas vereis respek.
Die leier kry respek ...

Friday, 22 July 2022
Soccer: Actions speak louder than coaches
Soccer U/17
Back row: Kamohelo Tshabalala, Lwazi Madumbe, Oetsile Mahloko, Pono Tumi, Lebohang Scalvake and Kabelo Chabalala.
Front row: Kagiso Lichakane, Junior Tsholo, Amohelang Mohapi, Kamohelo Baleni and Kgotso Kabi
[Information Kagiso Lichakane]
Soccer U/15
Nkosinathi Luphahla, Tlotliso Letsetse, Katlego Pitso, Solomzi Mtsila, Mlke Lekhooa, Itumeleng Nkone, Reitanetse Mtyawentimbi and Ompha Netshithethe (vice-captain)
“Excuses are like losses. Everyone has them except champions.”
Thursday, 21 July 2022
10 simple teaching methods to motivate matrics
Get excited
You’d be surprised at the difference a little excitement can make. Try your best to come across as positive and be enthused by the subject you’re teaching. This enthusiasm is bound to rub off on students.
Offer rewards
Motivation among your students can noticeably improve if you give them goals to reach, which earn rewards once achieved. You don’t have to offer overly impressive rewards, simply a token that recognizes their effort.
Provide feedback
Feedback is often associated with criticism, which students don’t always appreciate or respond well to. However, positive feedback can be a great tool for motivation, no matter what age group you happen to teach.
Allow feedback
The classroom should be a place where students are comfortable enough to ask questions and provide their own feedback. They might highlight issues, which can be addressed and then progress to a much more productive learning environment.
Change the structure
Several teachers are dependent on routine, but the same can’t always be said for students. Therefore, you might want to mix things up a bit with different lesson structures, such as group discussions or hands-on experiences.
Change the setting
Offering something different doesn’t have to be limited to lesson structure. You could take students away from the classroom and into a different environment altogether. Alternatively, bring in another teacher or even a guest speaker.
Respect differences
Every classroom will have a diverse mix of personalities. This means that everyone will respond to your motivational methods differently. However, the very best teachers will identify such diversity and embrace it.
Encourage fun
Although some subjects will be more challenging than others, there is no reason why your lessons can’t be enjoyable and entertaining. It goes without saying that students will be more receptive to learning if they are having a good time.
Enable ownership
A lack of motivation is particularly apparent when students feel ineffectual or inadequate. To remedy this, think of ways you can hand over control to the classroom to enable ownership and empowerment.
Establish goals
Not only is the establishment of goals a great way to motivate students, it can also help you track the classroom’s progress. Just be careful about how you frame any objectives, as there is a danger that students may feel undue or unnecessary pressure.

Inspirasie na 'n slegte dag
Mislukking beteken nie dat jy ‘n mislukking is nie ...
Dit beteken wel dat jy nog nie suksesvol was nie.
Mislukking beteken nie dat jy nog niks bereik het nie ...
Dit beteken wel dat jy al iets geleer het.
Mislukking beteken nie dat jy ‘n dwaas was nie ...
Dit beteken wel dat jy hope geloof het.
Mislukking beteken nie dat jy verneder is nie ...
Dit beteken wel dat jy bereid is om te probeer.
Mislukking beteken nie dat jy nie oor die vermoë beskik nie ...
Dit beteken wel dat jy dit op ‘n ander manier moet probeer doen.
Mislukking beteken nie dat jy minderwaardig is nie ...
Dit beteken wel dat jy nie perfek is nie.
Mislukking beteken nie dat jy jou lewe gemors het nie ...
Dit beteken wel dat jy ‘n rede het om van vooraf te begin.
Mislukking beteken nie dat jy moet moed opgee nie ...
Dit beteken wel dat jy harder sal moet probeer.
Mislukking beteken nie dat jy dit nooit sal maak nie ...
Dit beteken wel dat dit ‘n rukkie langer sal neem.

[Oorgeneem]
Wednesday, 20 July 2022
Tuesday, 19 July 2022
Monday, 18 July 2022
Maandag-motivering
"As ek nie groot dinge kan doen nie, kan ek klein dingetjies op 'n wonderlike manier doen." - Martin Luther King Jr.
Wednesday, 13 July 2022
Sinne: Uit gr. 12-opstelle 2022 - wyse woorde
(Simbongile Bani 2022)
Jou toekomsplanne vorm die begin van jou lewensreis.
(Hendrew Rantsie 2022)
Jy sal soos 'n Lotto-wenner voel as jy in jou doel geslaag het.
(Siphesihle Mngomezulu 2022)
Dis moeilik om 'n dag in jou pa se skoene te staan, maar dit maak jou sterker.
(Kevin Mokone 2022)
Rykdom is nie net vir jouself nie.
(Morena Mokoteli 2022)
Geen matriek! Geen werk! Geen toekoms!
(Napi Marumo 2022)
My ma is my rolmodel in my lewe.
(Lwandiso Lose 2022)
Elkeen van ons is bang vir die waarheid, bang om hierdie wêreld se ballades te sien.
(Simbongile Bani 2022)
Dit is jou verantwoordelikheid om 'n beter toekoms te bou.
(Lebohang Rakhoabe 2022)
Wysheid is belangrik in elkeen se lewe.
(Simbongile Bani 2022)
As jou matriekpunte sleg lyk, is jy werkloos en toekomsloos.
(Hendrew Rantsie 2022)
Vir drie dae was ek in my ma se skoene en die huis was chaoties.
(Lwandiso Lose 2022)
Ek het 'n nederige engel wat na my kyk.
(Musa Memela 2022)
Sukses kom na mense toe wat werk.
(Lebohang Rakhoabe 2022)
My ouma was 'n omgee-ouma.
(Obakeng Maruma 2022)
Geen water ... geen lewe.
(Tendai Mlambo 2022)
My broer is maar een van 1000 probleme wat my ouers het.
(Seoe Nthebe 2022)
My ouma se wens het my doel geword.
(Musa Memela 2022)
Werk nóú hard en lewe later soos 'n koning.
(Siphesihle Mngomezulu 2022)
Die toekoms is 'n reis.
(Hendrew Rantsie 2022)
Drome sonder aksies bly 'n wens.
(Morena Mokoteli 2022)
Ouma se laaste woorde sal altyd naby aan my hart wees.
Tuesday, 12 July 2022
Monday, 11 July 2022
Sunday, 10 July 2022
Voorstel - neologisme
Die redaksie het koppe bymekaar gesit om 'n unieke woord te kry vir al die Tekkie-medewerkers wat so innoverend aan spreuke dink om die Tekkies te motiveer. Dit is interessant hoeveel van die leerders gebruik spreuke op 'n daaglikse basis om hulle te motiveer, veral as die lewe hulle druk.
Matriek + motiveerder = matrikuveerder/matriveerder??
Tekkie + motiveerder = Tekkieveerder???
Matriek + motiveerder = matriekmotiveerder??
Van watter woord hou julle die meeste? Laat weet gerus wat julle van die woorde dink. Alle Tekkieveerders/matriekmotiveerders stuur gerus julle bydraes vir Tekkie Tonic.
Ventersburg-kamp: Onderhoud met een van die kampers
Een van Tekkie Tonic se junior joernaliste wat die afgelope week self in Ventersburg was, het 'n onderhoud met 'n klasmaat gevoer om so 'n bietjie meer uit te vind oor die winterskamp en wat die leerders daarvan dink.
Die vrae is deur Morena Mokoteli aan Siphesihle Mngomezulu gestel.
Die vrae is deur Morena Mokoteli aan Siphesihle Mngomezulu gestel.
Morena: Dit is my voorreg om vandag so 'n paar vrae vir jou te vra. Vertel vir die lesers van jou ondervinding by die matriekkamp.
Siphesihle: My ondervinding was bittersoet. Somtyds het ek soos 'n gevangene gevoel, want die reëls was streng. Somtyds het ek soos 'n koning gevoel, want ek het regtig baie lekker geëet.
Morena: (Lag) Mooi! Nou vertel ons van die akademie. Was daar goeie onderwysers en onderwyseresse?
Siphesihle: Die onderwyspersoneel was baie goed. Ons het baie geleer. My kennis van wiskunde en fisiese wetenskap het verbeter.
Morena: Hoe verskil die lewenstyl van die mense in Ventersburg van jou lewenstyl? Indien dit verskil, wat is jou les hieruit??
Siphesihle: Dit lyk vir my asof die mense in Ventersburg armer is as die mense in Welkom, maar breingewys is hulle skatryk. Ek het geleer dat ek vir God moet dankie sê vir alles wat ek het. Ek moet dankbaar wees. Ek het ook geleer dat alle skole een groot oksimoron is - daar is goed en sleg.
Morena: Baie dankie. Ek het weer iets van jou geleer. Jy het wysheid en insig. My advies vir jou is dat die lewe kort is. Leef elke dag voluit.
Saturday, 9 July 2022
Sinne: Uit gr. 12-opstelle 2020 - wyse woorde
'n Matrikulant moet elke dag studeer, want hy speel met sy eie toekoms.
Katleho Monnelwa 2020
Harde werk impliseer slim werk
Ayanda Mqambeni 2020
Studeer hard om die prys van sukses te kry.
Nkosana Msibi 2020
Harde werk en sukses is 'n paartjie
Nkosana Msibi 2020
Ouderdom maak nie saak nie.
Wat saak maak is wat jy in die lewe doen
Neo Molelegoane 2020
Elke persoon is verantwoordelik vir sy eie lewenswater.
Neo Molelegoane 2020
Ouers se doel in die lewe is om hulle kinders te leer om selfstandig te wees.
Neo Molelegoane 2020
Armoede leer jou om harder te werk.
Neo Molelegoane 2020
Ouers se opvoedingsaksies red 'n kind later in sy lewe.
Neo Molelegoane 2020
My onderwysers is my seën, my weldoeners en my rigtingwysers op my lewenspad.
Luyanda Lamani 2020
Alle foute lei tot probleme.
Bonga Mbula 2020
Jou toekoms is in jou hande.
Shaun Mokoena 2020
Moenie jou kanse deur jou vingers laat glip nie.
Tumelo Mofokeng 2020
My mentor se wyse woorde is in my hart en gedagtes.
Sabata Matakalatse 2020
Die lewe is soos 'n wiskundeprobleem soos jy vir x oplos, so moet jy jou lewensprobleme oplos.
Sabata Matakalatse 2020
Covid-19 het sy slagtande in my matriekjaar geslaan.
Bongani Mkhwanazi 2020
As kennis praat, luister wysheid.
Kamohelo Masitsa 2020
Die lewe het baie uitdagings, maar wat nie doodmaak nie, maak sterk.
Kamohelo Masitsa 2020
Ek gaan nie opgee nie.
Ek wil nie opgee nie.
Ek het 'n droom ...
Ek sal baklei vir my droom,
want ek is 'n wenner.
Kamohelo Masitsa 2020
Die skool is my tweede huis, want ek weet ek het 'n pa in my onderwysers.
Mothibi Molete 2020
Skool is die een ding wat jou lewe kan verander.
Katleho Malitjane 2020
As jy bloed skenk, gee jy iemand anders 'n tweede kans.
Themba Msimanga
2020
Ek is die kaptein van my toekoms met God se hulp.
Nohako 2020
My broer se foute het my lewenswyse verbeter.
Ayanda Mqambeni 2020
My pa se lewensukses vorm die rots van my toekomsdrome.
Nkosana Msibi 2020
Harde werk maak die deur van sukses oop.
Nkosana Msibi 2020
As jy dink jy is belangrik, dan skiet jy jouself in die voet.
Neo Ntsane 2020
Blinde mense wat in luuksheid woon, sien nie hulle familie in makuku's raak nie.
Teboho Soole 2020
Ons bly in sinkplate, my suster leef in luuksheid, sonder 'n omgeehart vir haar ma.
Teboho Soole 2020
Ek moet my fokus klas toe bring, en nie 'n klomp verskonings nie.
Neo Mohlomi 2020
Respek kom uit jou hart.
Mojalefa Ntebe 2020
My ouma het vir my gesê: "Jy kan nie respek by winkels koop nie."
Mojalefa Ntebe 2020
Onderwysers speel 'n belangrike rol in graad 12-leerders se lewe en toekoms.
Kananelo Moleli 2020
Ystereienskappe kan meer deure en geleenthede vir ons oopmaak.
Sithembiso Sulo 2020
Daar is nie tyd om te speel nie. Jou toekoms is hier.
Molahlehi Mokhati 2020
'n Pa moet die "superman" van sy kind wees.
Georgia Mothapane 2020
'n Mens moenie 'n kind in hierdie koue wêreld hê en dan daardie kind buite in die koue los nie.
Georgia Mothapane 2020
Ons heelmaker sal altyd in ons hart wees.
Motsau Motsau 2020
Dit is nooit te laat om aan jou toekoms te bou nie.
Vuyo Handa 2020
Jou toekoms word net deur jou gebou.
Vuyo Handa 2020
Daar was baie storms op my pad, maar my onderwysers was my rots, die kaptein van my skooljare.
Vuyo Handa 2020
As ek probleme gehad het, het my onderwysers my altyd gehelp. Hulle was my weldoeners.
Mohapi 2020
My pa is my mentor en ook die kaptein van my lewe.
Isley Os 2020
Jou situasie bepaal nie jou toekoms nie.
Bonga Magwentshu 2020
Jou werk bepaal jou sukses.
Bonga Magwentshu 2020
Jy moet vorentoe werk. Moenie dat jou verlede jou toekoms beïnvloed nie.

Friday, 8 July 2022
Ventersburgkamp: Dag 5 - Ventersterug ...
Welkom terug in Welkom! |
Leerders is terug na 'n informatiewe week van kennis absorbeer, analiseer, verteer en dan liasseer. Aan stuur van die terugtog, is mnr. Sam Minne. Fotograwe Morena Mokoteli en Musa Memela het dit vir die rekord op kamera vasgelê. Aan die agterkant van die Sprinter is sakke en sakke bagasie. Is hierdie sakke vol kennis, kos, klere of is dit slegs 'n bondel vuil wasgoed op 'n Vrydag vir 'n Ma ?
Subscribe to:
Posts (Atom)