Thursday 12 January 2023

2023 se kookwater fotograwe


Dankie Kamohelo en Unathi vir julle goeie en baie foto's wat julle van die graad 8's se eerste dag geneem het. Julle is sommer kookwaterfotograwe. Ons hier by Tekkie Tonic sien uit daarna om die res van die jaar saam met julle te werk. 

Klik HIER vir graad 8 se foto's!