Eksamenflaters:
* Vraag: Wat is die definisie van 'n sirkel?
Antwoord: 'n Sirkel is ’n lyn wat sy ander kant ontmoet sonder om te eindig.
* Vraag: Wat is die verkleinwoord van Oupa?
Antwoord: Kleinseun
* Vraag: Voltooi die volgende idioom: Hoe meer haas ...
Antwoord: hoe groter haaspastei.
* Vraag: Wat het Samuel Morse uitgevind?
Antwoord: Hy het ’n kode van telepatie uitgevind.
Antwoord: Hy het ’n kode van telepatie uitgevind.