Eksamenflaters:
Antwoord: Onwaar: Die koekoekvoël lê nie sy eie eiers nie.
* Vraag: Wat kry jy as jy jou melktande wissel?
Antwoord: Pepermenttande
* Vraag: Wat word die twee pole van 'n magneet genoem?
Antwoord: Staafmagnete het noord- en suidpole, maar hoefystermagnete het oos- en wespole.
* Vraag: Gee 'n voorbeeld van 'n reuklose gas.
Antwoord: Wanneer jy ’n reuklose gas ruik, is dit waarskynlik koolstofmonoksied.
Antwoord: Wanneer jy ’n reuklose gas ruik, is dit waarskynlik koolstofmonoksied.