* Onnie: "Ek hoop ek het jou nie sien afloer op Danie se vraestel nie."
Jannie: "Ek hoop ook so."
* Raai watter drie woorde gebruik ons die meeste?
Antwoord: "Ek weet nie"
* Engelse onnie: "Max, gebruik defeat, defense, en detail in 'n sin."
Max: "Tha rabbit springs oor defense, eers defeat en dan detail."