Friday, 24 July 2026

Sterkte, Brandon!


Brandon, baie sterkte met hierdie naweek se uitdagings! Ons dink aan jou en glo aan jou. Mag al die harde werk, dissipline en ure in die gimnasium vrugte afwerp in die skopboksring.

Bly kalm en gefokus, maar die heel belangrikste is dat jy elke oomblik sal geniet!