Ons Vrystaatse 2026-uitgawe van die fisikaboek (Gr. 12- & sommige 11-vrae) is beskikbaar by
https://hwscience.blogspot.com/ (plasing van 11 Maart). Deel gerus hierdie inligting as jy iemand ken wat tans fisiese wetenskappe in graad 12 of 11 neem. Om deur die vrae te werk, sal help om probleemoplossingsvaardighede te slyp.