Die drie bittereinders wat aan die Vyf Vrydagvrae (VVV) deelgeneem het en wat so 'n lekker Vrydagmiddagversnapperinkie gekry het, is Motsamai Potse, Mokete Dlamini en Mojalefa Selometsi. Onthou, elke Vrydagmiddag is daar 'n ietsie te wen in die VVV-vasvra! Sien jou daar!!