![]() |
Mordicai Cau het 'n goue medalje vir die hoogspring S/17 gekry met 'n hoogte van 1.85! Hier verskyn die glimlaggende hoogspringer saam met mnr. Vernon Harding wat ooggetuie van die hoogte was. |
Mag die nuwe hoofstuk in hulle lewe vol vreugde en seëninge wees. Dankie vir die saad wat julle in die lewens van Tekkies gesaai het.
Viva aftrede.
![]() |
Mev. Alet Harding se twee regterhande by die
atletiek is Junior Rantso en Dijane Motseki!
|
![]() |
Op 13 Desember 2018 is daar van mnr. Vernon Harding afskeid geneem. Na 7 jaar se positiewe insette by die skool, het HTS hom met sy leuse gegroet: "Sapientia Aurum Que E Profundis" |