![]() |
| 'n Groepfoto, net om te wys ons is slaggereed!!! |
![]() |
| 'n Fisiese wetenskap-atleet in wording... Mooi so, Monde!! |
![]() |
| Kamogelo Malekutu, mev. Harding se linkerhand en regterhand, verjaar vandag!!! |
![]() |
| Lebohang Ramphoma is so dankbaar as hy sien mev. Harding het die toiletpapier onthou... |
![]() |
| Mordicai Cau het 'n goue medalje vir die hoogspring S/17 gekry met 'n hoogte van 1.85! Hier verskyn die glimlaggende hoogspringer saam met mnr. Vernon Harding wat ooggetuie van die hoogte was |
![]() |
| Die spanbestuurder, mev. Alet Harding, saam met twee van haar atlete. |





