Saturday, 17 February 2018
Leer Afrikaans in 'n kits!
Gaan maak 'n draai by hierdie webwerf!
As dr. Du Plessis die Amerikaners Afrikaans met hierdie program kan leer, dan hoef julle Tekkies mos nie te sukkel nie!! Viva die akademie!
As dr. Du Plessis die Amerikaners Afrikaans met hierdie program kan leer, dan hoef julle Tekkies mos nie te sukkel nie!! Viva die akademie!
Boodskap van voorsitter!
HTS se leierspan beplan om hierdie jaar positiewe insette wat baie meer behels as net diensdoen tydens pouses, te maak. Die afglope week was alle leiers (VRL en matriekraad) op ‘n leierskamp. Deel hiervan is om seker te maak dat elke leerder toegerus is vir hul belangrike taak.
HTS is met reg opgewonde oor hierdie groep leiers. Baie idees is al op die tafel gesit en tydens die afgelope kamp is daar sommer deurnag beplanning gedoen. Dankie aan mnr. Pule Mokhali wat ons in hierdie verband gehelp het
Hierdie leiers wil 'n verskil, 'n sigbare verskil in 2018 in ons skool maak.
Om 'n leier te wees is nie altyd die maklikste werk op aarde nie. Die leerders wil nie saamwerk nie en die onderwysers verwag dat resultate gouer sigbaar moet wees. Tussen hierdie twee pole is die leier...
'n Leier het minder tyd vir rondspeel as sy vriende. 'n Leier moet 'n voorbeeld stel en dit is die moeilike deel. Leierskap verg soms dat jy stukkies van jouself moet opoffer en soms ook goeie vriende moet prysgee in die proses, omdat 'n mens altyd die regte keuses moet maak.
2018 se leiers het 'n moeilike taak, maar hulle is gelukkig 'n groep leerders met vele talente wat mekaar kan bystaan en ondersteun.
Baie baie sterkte aan elkeen van julle. Sien julle by ons volgende vergadering oor twee weke, met emmersvol planne!
Kanya Gojo
(VRL-voorsitter)
Friday, 16 February 2018
Matjabeng Junior Stadsraad
Die klompie MJC-lede het besluit om almal blou aan te trek, omdat hulle kinders met kanker ondersteun.
Thursday, 15 February 2018
Nothemba
Ek skryf vir jou 'n gedig
sonder 'n punt,
maar vol liefde,
want my liefde
vir jou
sal nooit ophou nie!!
Jy is my alles
my hoop
my pel
die rooiste boom in my boomtuin...
my lig in my pikswart donker dae...
Ek bel al my vorige meisies
net om dankie te sê...
dankie vir die plek,
dat jy in my lewe kon kom
Hierdie gedig sal nooi kan sê
hoe lief ek vir jou is nie!
Kyk!!
Sien my liefde vir jou!
Eintlik...
is jy my hart in menslike vorm!
(Kanya Gojo)
sonder 'n punt,
maar vol liefde,
want my liefde
vir jou
sal nooit ophou nie!!
Jy is my alles
my hoop
my pel
die rooiste boom in my boomtuin...
my lig in my pikswart donker dae...
Ek bel al my vorige meisies
net om dankie te sê...
dankie vir die plek,
dat jy in my lewe kon kom
Hierdie gedig sal nooi kan sê
hoe lief ek vir jou is nie!
Kyk!!
Sien my liefde vir jou!
Eintlik...
is jy my hart in menslike vorm!
(Kanya Gojo)
Wednesday, 14 February 2018
Mnr. Valentyn besoek die skool!
Tuesday, 13 February 2018
Monday, 12 February 2018
Die leierskapkamp...
![]() |
| R.E.A.L. adventures BASE CAMP |
Die #imagine tienerfees
Sunday, 11 February 2018
Saturday, 10 February 2018
Siyabonga Nyathi werk aan sy Olimpiese Spele droom...
Siyabonga Nyathi het 'n eerste plek behaal tydens Tuks se atletiekbyeenkoms Saterdag in Pretoria!
Tekkies is sommer baie baie trots op hierdie gemotiveerde oudleerder!
Ons hou jou vordering met belangstelling dop!
Tekkies is sommer baie baie trots op hierdie gemotiveerde oudleerder!
Ons hou jou vordering met belangstelling dop!
Friday, 9 February 2018
Thursday, 8 February 2018
Wednesday, 7 February 2018
Tuesday, 6 February 2018
Monday, 5 February 2018
Sunday, 4 February 2018
2018 new members of the staff
THS Welkom extends a warm welcome to its new members of staff, one of whom is Pastor Joshua
Monyane. Pastor Joshua has 17 years' experience in the pastoral care of young people. He is also a certified life coach and mentor who specialises in motivational speaking and face-to-face interaction with learners. Moreover, Pastor Joshua has been involved in many pastoral care, life coaching and mentorship programmes in the Lejweleputswa Department of Education District.
From left to right: Dawie de Jager, Sports Manager and Marketer; Joost Matthysen, Mathematics and Natural Science Educator; Pastor Joshua Monyane, and Nceba Mgojo, Arts and Culture Educator.
(Photo: André van Dyk)
From left to right: Dawie de Jager, Sports Manager and Marketer; Joost Matthysen, Mathematics and Natural Science Educator; Pastor Joshua Monyane, and Nceba Mgojo, Arts and Culture Educator.
(Photo: André van Dyk)
Saturday, 3 February 2018
Friday, 2 February 2018
Thursday, 1 February 2018
Subscribe to:
Posts (Atom)

















































