Monday, 14 May 2018

2018 se Tekkie-koor


2018 se Tekkie-koor o.l.v. mnr. Nceba Mgojo!

Sunday, 13 May 2018

Happy Mother's Day...

Giving her love
Is all you can give
Giving her trust
Is all she can earn
Giving her honesty is all she can trust
Giving her respect is what makes her smile

But what she gives you is all you have

Love your MOTHER
Life alone puts you down but she is right beside you to pick you up.

Challenges are faced daily but she nevers shows as long as you smiling she hiding the pain she went through to put that smile on your face so give atleast one day to smile and just rest

Give your Mother's the best present ever which is LOVE

HAPPY MOTHERS DAY

[AUTHOR: OSWALDO BROOKS]

Katleho Letsaba said:

"The Excursion Was Very Informative.
Most Of Our Questions Were Answered In Detail.
We Visited The Different Faculties In Education And Saw All The Different Careers One Can Pursue.
The Walk Through Those Corridors Reminded Everyone That This Is Our Last Year.
All In All, Attending The Open Day Was A Real Investment.
Everyone Enjoyed It Fully."

Tekkie-uitstappie na CUT en UOVS...

Fotograwe: Katleho Letsaba, Kenny Ramorakane
Dankie aan die fotograwe wat altyd gereed is met hul kamera op alle plekke en uitstappies. Julle hou die Tekkie Tonic-lesers op hoogte van sake!

Click HERE to see more!

Mnr. Nceba Mgojo, 'n gewilde musikant...

Ons eie mnr. Nceba Mgojo is gebruik om die Universiteit van Noordwes se talentfees te adverteer. Groot pryk sy gesig op die baniere.

Pukke maak op 'n gereelde basis naweke van sy dienste gebruik. Hy word ingespan tydens die Universiteit se opedae en ook op hulle satelietkampusse se opedae!

Mnr. Mgojo, jy sal vir jou 'n agent moet kry om jou besige dagboek te hanteer! Kom klop by Tekkie Tonic aan - ons kan ook van hulp wees! Ons is baie trots op jou en hou jou loopbaan met 'n valkoog dop!



The Power Of An Axtraodinary Mother

One day, Thomas Edison came home and gave a paper to his mother. He told her, “My teacher gave this paper to me and told me to only give it to my mother.”

His mother’s eyes were tearful as she read the letter out loud to her child: "Your son is a genius. This school is too small for him and doesn’t have enough good teachers for training him. Please teach him yourself."

After many, many years, Edison’s mother died, and he had become one of the greatest inventors of the century. One day he began looking through old family things. Suddenly he saw a folded paper in the corner of a drawer in a desk. He took it and opened it up. On the paper was written: "Your son is addled [mentally ill]. We won’t let him come to school any more."

Edison cried for hours and then he wrote in his diary: “Thomas Alva Edison was an addled child that, by a hero mother, became the genius of the century.”






Saturday, 12 May 2018

Baie geluk, dr. Jerry Mokoroane!

Baie geluk aan Jerry, oudleerder van HTS Welkom, wat in 2010 matriek geskryf het. Sy Alma Mater is besonder trots op hom. Ons hoop dat jy nog 'n groot bydrae tot die land se onderwys sal maak.Baie geluk en baie sterkte vir jou pad vorentoe!  

Rugby: HTS Welkom vs. Wessel Maree in Odendaalsrus

Eerste span: 26 - 22
Tweede span: 36 - 14
O/16A: 21 - 5
O/15A: 7 - 24
O/14A: 24 - 5

SAGE: JTL Watches

Do you need time???

Contact the experts in time:
Kgosana Moeketsie - 0797191187
Shaun Mmutsi - 0723436026

How to think...


Friday, 11 May 2018

Betekenisvolle lewe...

Mev. Marguerite Pienaar het vanoggend die volgende treffende gebed aan die personeel voorgelees:

God het julle immers geroep om as lede van een liggaam in vrede met mekaar te lewe. (Kolessense 3:15)

Hemelse Vader, ons is op aarde
sodat ons ons unieke gawes
met mekaar kan deel.

Dankie dat ons nie een-een
ons pad hoef te loop nie,
maar dat ons daar is vir mekaar
sodat ons saam-saam méér kan wees,
gelukkig kan wees ... héél kan wees ...

Maak my onselfsugtig
sodat ek sal opoffer, gee
... omgee!

Gebruik ons gawes, talente
en unieke menswees,
sodat ons 'n seën kan wees
vir U en vir ander!

Maak my 'n nuttige mens!

It seems impossible...


Thursday, 10 May 2018

Wednesday, 9 May 2018

HTS Welkom wen HTS Sasolburg met 35-7

Baie geluk, Tekkies!! Hou dit so!!

Eerste span: Sterkte, Manne!


HTS se NVS-hokkiespelers!

Twee leerders van HTS se eerste hokkiespan het vanjaar weer baie goed tydens die proewe presteer. Danté Howard en Nelson Mosesi is ingesluit in die NVS-span.

Dit is Nelson se tweede keer dat hy NVS-kleure gekry het en Danté se vierde keer!

Baie geluk en baie sterkte! Laat julle hokkiestokke sing!

Tuesday, 8 May 2018

Dux-leerders vanaf 2000

2000 - G Deas
2001 - AJ van Vuuren
2002 - S Darker
2003 - W Lötter
2004 - DL Bruce-Smith
2005 - R Reyneke
2006 - T Masiea
2007 - JP Meyer
2008 - L Shamase
2009 - E Plaatjies
2010 - H Hinrichs
2011 - W Pretorius
2012 - G Hinrichs
2013 - L Janse van Rensburg
2014 - M Pretorius
2015 - C Bailey
2016 - J Mostert
2017 - A Nhancale

A better safeguard...


Monday, 7 May 2018

LOL: Blou Maandag-humor...


Kooroefening...

Elke oggend voor skool en elke tweede pouse! Sien julle daar!

Sunday, 6 May 2018

MJC members become Council Representatives of the SANBS



















The SANBS hosted a Workshop for the Junior City Council on the 3rd of May 2018 on the awareness of saving lives by donating blood. The selected councilors will be informing people around the Matjhabeng area about the importance of donating blood.
Kgosana Moeketsi (THS Welkom), Mr. Joel (SANBS representative),
Thandeka Monyake (Edmund Rice), Rethabile Mile (Edmund Rice),
Francé Styger (Wessel Maree), Nátani Taljaard (Gimnasium), Mathapelo
Tlhomedi (Wessel Maree), Me. Alta Pienaar (SANBS representative),
Katleho Dhlamini (St Andrews), Kanya Gojo (THS Welkom - Executive
Junior Mayor), Thando Ngesi (St Andrews), Andile Bobojan (Leseding),
Zoleka Sekepe (WHS), Tumelo Masiyenyane (Unitas), Thembi (WHS),
Desebo Lephuthing (Unitas)
Photographer: Katleho Letsaba (THS Welkom)



You can do anything...


Saturday, 5 May 2018

SAGE: JTL Watches

Do you need time???

Contact the experts in time:
Kgosana Moeketsie - 0797191187
Shaun Mmutsi - 0723436026

You remember 427 names...


Friday, 4 May 2018

Die koorbestuur

2018 se koorleiers: Bashaan Sibuyi is die koorhoofseun en hy doen ook die begeleiding. Keketso Mkubeni is die onderhoofseun van die koor en hy is ook verantwoordelik vir die koor se dissipline. En dan is daar mnr. Nceba Mgojo, 'n oudleerder van HTS, wat tans die kuns-en-kultuur-onderwyser van die skool is en ook die afrigter van die koor.
Foto's: Kenny Ramorakane


A chain of reaction...


Thursday, 3 May 2018

Oudleerders besoek die skool...

Almal van hierdie jong manne is besig om verder te studeer! Mag hulle studiepaadjie met rose besaai wees. Hope sterkte uit Tekkie Tonic se kantoor!

Dear Students...


Wednesday, 2 May 2018

SAGE-werkswinkel

HTS het vanmiddag 'n SAGE-werkswinkel gehad vir al die spanne wat aan vanjaar se kompetisie wil deelneem. 7 entoesiastiese spanne het die werkswinkel bygewoon. Daar gaan 'n skooluitdun gehou word en net die top 3 spanne gaan deur na die VS-kompetisie. Sterkte, Manne!! Wys die beoordelaars waar Dawid die wortels begrawe het!!!

Remember...


Tuesday, 1 May 2018

Die jongste sportuitslae...

HTS se basketbalspan wen Welkom High se
span met 34 - 20

HTS se basketbalspan wen Welkom High se
span met 34 - 20

Die eerste rugbyspan van HTS verloor 20-21 teen Hoërskool
Bothaville.

HTS se eerste sokkerspan speel teen Unitas

















HTS se o/15-sokkerspan speel teen Unitas en wen 4-0

No pain...