Die atlete moes Saterdagoggend sommer baie vroeg hulle litte roer om aan die atletiekbyeenkoms te Sasolburg te gaan deelneem. Dankie vir julle betrokkenheid en ook al die onderwysers wat saamgegaan het.
Op die foto is mev. Sheree Nieuwenhuis, mnre. Tyrell Bazley en Erick Litjamela,
Sunday, 26 January 2020
Saturday, 25 January 2020
Friday, 24 January 2020
'n Woord van Katleho Letsaba ...
![]() |
| Katleho Letsaba en die graad 12D's |
Sjoe! Dit Was 'n Plesier Om Daar Te Wees. Dit Was Baie
Wonderlik! Ek Is Baie Bly Dat Ek Gekom Het En Vir Die Toevoeging Van Waarde Tot Die
Leerders.
I'm Already Looking Forward To More Open Slots So That I Can Just
Add More Over What I've Already Poured Out!
Blessings - Katleho
Shallow Reasons = Empty Success ...
It's Difficult Being A Young Person, And Having To Find Your
Ground. You Grew Up With A Certain Dream, Only To Change It As Time Goes And
Circumstances Change. You Pick Up On An Aspiration Because Of Someone's
Influence, And Drop It Later On. You Go To Varsity/College And Pick Any Course
Just Because Of Pressure And Fear Of Joy Doing Anything.
You Feel As Though
You're Running Out Of Time As Your Friends Are Pursuing Their Dreams. You Feel
Like You Have No Hope. It Really Drains Right?
What I Have Learnt Is That Everyone On Earth Has A Purpose
And A Passion. Take Time To Really Think About What You Want To Become. Look At
Your Traits And Skills. Align That With Something In This World. And If That's
Tough For You, Get On Your Knees And Ask God To Reveal Your Purpose. I Believe
That Once You Be Obedient To Serving Your Purpose, Your Passion Easily Falls In
Line. If You Don't Have A Good Reason As To Why You're Doing What You're Doing,
You're Bound To Do Many Things, Most Of Which End Up In Thin Air. Take Up Your
Mantle And Stop Thinking It's Stupid. Rise And Shine. People Will Talk. So What?
What Does God Say? That's Where Your Focus Needs To Be. Be
Strong, You've Got This. And Don't Be Tough On Yourself. Blessings!
![]() |
| Katleho Letsaba (middle) and the grade 12D's |
2020 se graad 12A's ...
Die klas wat tydens die kleuresport aan die meeste items deelgeneem het, kry 'n dag af.
En dit is net hier waar die graad 12A's se onderhandelingsvermoë inskop. Lag-lag wen hulle hierdie afdag. Wat hulle egter met hulle afdag gedoen het, wys dat hierdie manne se harte op die regte plek sit. Hulle het blomme en 'n geskenkie vir hulle klasonderwyseres gaan koop en haar in die hospitaal besoek.
Mev. Karin Herbst kan nie anders as om spoedig te herstel en terug te kom skool toe nie, want met só 'n registerklas sal daar hulp om elke hoek en draai wees. Tekkie-sterkte en 'n Tekkie-dankie aan elkeen.
En dit is net hier waar die graad 12A's se onderhandelingsvermoë inskop. Lag-lag wen hulle hierdie afdag. Wat hulle egter met hulle afdag gedoen het, wys dat hierdie manne se harte op die regte plek sit. Hulle het blomme en 'n geskenkie vir hulle klasonderwyseres gaan koop en haar in die hospitaal besoek.
Mev. Karin Herbst kan nie anders as om spoedig te herstel en terug te kom skool toe nie, want met só 'n registerklas sal daar hulp om elke hoek en draai wees. Tekkie-sterkte en 'n Tekkie-dankie aan elkeen.
Wednesday, 22 January 2020
Victor Ludorum 2020
Die junior Victor Ludorum is Nyabula Nkoe en Danro van Zyl is die senior Victor Ludorum. Baie geluk aan hierdie manne wat voorhardloop.
Tuesday, 21 January 2020
Saturday, 18 January 2020
Friday, 17 January 2020
Thursday, 16 January 2020
Wednesday, 15 January 2020
Tuesday, 14 January 2020
Ware kleure op 'n blou Maandag ...
![]() |
| WG Nel en Sheldon de Beer |
Om egter 'n deel van jou vakansie op te offer, die "slegte" werk te doen en dit met entoesiasme te doen, is 'n perd van 'n ander kleur. Dié twee karperde, Sheldon de Beer en WG Nel, het hulle vroeg Maandagoggend by die skool aangemeld, die enigste VRL-lede, om bokse en bokse boeke van die stoor na die onderskeie personeellede se klasse te karwei. Verder moes hulle dit 19 trappe afdra, voordat hulle wiele onder die bokse kon sit. Voorwaar nie 'n sagte werkie nie ... Die enigste voordeel is dat hulle binne twee dae al die vakansievetjies kon wegwerk!!
Dankie, Manne - julle gesindheid, werkywer en entoesiasme word raakgesien en waardeer.
Monday, 13 January 2020
Sunday, 12 January 2020
Attention matrics of 2019 ...
Does anyone know someone who matriculated and got really good marks in Physical Science and Mathematics and wants to study Engineering (megatronix). The company that I work for is looking for someone to work and study megatronix for 4 years in Berlin. Please share this message. CV + Matric results to be emailed to me micaela.thomas@siemens.com
Saturday, 11 January 2020
Friday, 10 January 2020
Thursday, 9 January 2020
Wednesday, 8 January 2020
Eberhardt Coetzer leef omgee ...
Desembermaand is 'n maand vir uitreik, omgee en vir jou naaste tot diens wees. Dit is voorwaar 'n riem onder die hart as foto's soos hierdie op sosiale media verskyn. Dankie, Eberhardt. Mag 2020 in alle opsigte jou stoutste verwagtinge oortref.
Tuesday, 7 January 2020
Monday, 6 January 2020
Sunday, 5 January 2020
Saturday, 4 January 2020
Friday, 3 January 2020
Thursday, 2 January 2020
Wednesday, 1 January 2020
Subscribe to:
Posts (Atom)














































