Saturday 4 March 2017

Interhoër in Bloemfontein!

HTS se atlete is soos altyd besig om hulle kant te bring. Hier is 'n paar manne wat voor mev. A Harding se kamera 'n draai gemaak het!

Siya Nyathi besig om sy droom te
verwesenlik! Hy het goud gewen en
die Vrystaat seuns O/19 se rekord
geëwenaar met 'n afstand van
7,08m! 'n Verspringer om dop
te hou!!





























Mordecai Cau spog met sy silwer
medalje vir seuns O/19-hoogspring.

























Tshepo Baartman is trots op sy brons
medalje wat hy vir die 300m-hekkies
seuns O/19 behaal het.