Sunday 5 March 2017

Ons almal maak foute.

“Ek het my kwota foute in die lewe gemaak, maar as ek net een mens se lewe ten goede verander het, het my lewe ’n doel gehad.”

– Muhammad Ali, ontslape bokskampioen