Saturday 4 March 2017

Interhoër - agter die skerms!

HTS se damespersoneel raak al hoe
meer wiel- en krukvaardig.
Hier is mev. A Harding, gewiel en
gekruk, by die interhoër in
Bloemfontein. Haar regterhand is
Amogolang Tlali en agter haar
staan Tshepo Raseboka!