Monday, 22 May 2017

86% vir 'n tegniese klavierspeler...

Chabedi Molelekoa, 'n graad 12-leerder, het 86% vir sy jazz-stuk gekry, tydens die jaarliks musiek-kompetisie.

Die musiek loop sommer dik deur sy are en vingerpunte!!

Baie geluk en mag jy nog jare se vreugde uit jou musiek put!