Saturday 27 May 2017

Hoog... hoër... Tekkie-hoog!!

Die manne wat nie aan hoogtevrees ly nie en die lig aan die ent van die mas reggemaak het, is Francois Starbuck (ook die fotograaf), Phillip Myburg, Louis Rademeyer en Dirk Coetzee - voorwaar is daar 'n lig aan die einde van hierdie tonnel...