'n Foto wat vroeër vanjaar (19 Februarie 2017) van Kanya Gojo in Tekkie Tonic verskyn het. Hy is die afgelope week as lid van die uitvoerende komitee van Lejweleputswa se MJC gekies. Baie baie geluk. Baie sterkte ook vir die volgende rondte waar toesprake 'n deurslaggewende deel vorm. |
Monday, 31 July 2017
Kanya Gojo: stil-stil 'n leier...
Sunday, 30 July 2017
'n Eenkeer-in-'n-leeftyd-geleentheid!
Die HTS Welkom se bibliotekaris en Afrikaanse onderwyser mnr. André H van Dyk, was in die bevoorregte posisie om Mimi Coertse se 85ste verjaardagviering by die Lemon Jack teater in Centurion, Pretoria by te woon. Hy was die enigste Vrystater wat hierdie voorreg gehad het. Die partytjie was 'n glansgeleentheid en voorwaar 'n gepaste manier om die diva se lewensbydrae tot musiek te vier.
Bekroonde soprane en tenore het vir die vermaak gesorg. Die tenore was Coert Grobbelaar, Dewald von Solms en Chris Mostert wat die Bel Canto Ensamble verteenwoordig het. Soprane Michelle Veenemans (wie se ma Barbara Veenemans self 'n operasangeres was, asook die suster van Leonore Veenemans) en Goitsemang Lehobye.
Bekende afgetrede radio-omroeper Tinus Esterhuizen (verhoognaam Martin Lane) het vir 'n wonderlike keurspel op die klavier gesorg, wat al Mimi se bekendste liedere van O Boereplaas tot die Koninging van die nag ingesluit het.
Na afloop van die konsert is al die gaste genooi om 'n glasie op Mimi te klink en op persoonlike vlak te verkeer. Televisiepersoonlikheid en sakeman, Dawie Roodt, het die bedankings behartig. Die bekende aria uit Verdi se La Traviata - Libiamo ne lieti calici, is as verrassing gesing.
Sakkie Kotzé van die ATKV het vir Mimi 'n koek laat bak met 85 op. André van Dyk is ook as Sakkie se persoonlike fotograaf vir die aand aangestel.
Die aand is afgesluit met heerlike warm sop en broodjies.
Van Dyk spog met 'n getekende kopie van Wouter de Wet se boek Onse Mimi. Voorwaar 'n titel eie aan haar en Suid-Afrika.
Saturday, 29 July 2017
Friday, 28 July 2017
67 minute vir...
Katleho Letsaba, 'n graad 11-leerder by HTS, het 'n besoek aan House of Hope gebring. Hy het nie net 67 minute van sy vakansietyd aan die kinders afgestaan nie, hy het ook kos en ander bederfbare produkte geskenk. 'n Baie mooi gebaar, Katleho!!!
Zelda le Grange - Sarie 18 Julie 2017
Thursday, 27 July 2017
Wednesday, 26 July 2017
Tuesday, 25 July 2017
Monday, 24 July 2017
Saturday, 22 July 2017
Fidget spinner
Although they were invented in the 1990s, fidget spinners became a popular toy in 2017. Often marketed with health benefits, the toy began being used by school children, resulting in some schools banning the spinners, arguing that the toy became a distraction in classrooms. Other schools are allowing the toy to be used discreetly by children in order to help them concentrate.
Friday, 21 July 2017
Thursday, 20 July 2017
Pholo se kreatiewe kant...
Mohau Pholo het matriek in 2014 geskryf. Die oudleerder het nie net goed rugby gespeel nie, hy het ook 'n verborge kunstalent,
Hierdie gediggie het hy agterop sy Sportweni-dagboek geskryf.
Hulle motiveringsgedagte vir daardie dag was:
"The best way to make your dreams come true, is to wake up." Paul Valery
Hierdie gediggie het hy agterop sy Sportweni-dagboek geskryf.
Hulle motiveringsgedagte vir daardie dag was:
"The best way to make your dreams come true, is to wake up." Paul Valery
Wednesday, 19 July 2017
Tuesday, 18 July 2017
Monday, 17 July 2017
Sunday, 16 July 2017
Student in Turkye!
Kearabetswe is besig om ingenieurswese in Turkye te studeer. Hy was in 2015 in HTS in matriek! |
International Student Admissions
What are the application deadlines?
Round 1: May 1
Round 2: August 1
What should I write in the essay?
It is important to the committee to hear your “voice”. You should discuss why you want to study, what kind of areas of specialization or career path you are considering, your favorite classes in school, any activities you enjoy outside school, what you would contribute to the University, the specific reasons why you want to study at our University, any abnormalities in your transcript that you want to explain, any mentors that have influenced you, etc.
Saturday, 15 July 2017
Friday, 14 July 2017
Thursday, 13 July 2017
Wednesday, 12 July 2017
Tuesday, 11 July 2017
Monday, 10 July 2017
Saturday, 8 July 2017
Friday, 7 July 2017
Rybewys...?
Thursday, 6 July 2017
Debating
Pule, Shaun and Tsepiso |
The Goldfields League Hosted A Tournament, For Seniors Debaters, The Junior Team Also Participated, The Senior Team Won All Three Rounds While The Junior Team Won One.
The Finals Was HTS A VS Welkom Gimnasium A, HTS A Won On A 3-2 Split, In The Top 10, Pule Was Second, Shaun 5th And Tshepiso 7th Overall
The Junior Tournament Was Hosted Shortly After At Welkom High After Training, The Junior Team Won Two Out Of Three Debates, Unfortunately They Did Not Qualify For The Finals.
The Last Competition Was The Senior Elite Competition Where All Speakers Were Mixed Into Other Teams.
Pule Mmula Was The Best Elite Speaker At The Tournament, Shaun Mmutsi Was Second Overall And Tshepiso Matlolane Was 4th Overall Speaker
The Second Term
The Junior Tournament was First, The HTS Junior Team Won One Out Of Three Debates -, The Senior Team Tournament Came Shortly After And The Team Of Tshepiso, Shaun And Kgosana Attended, The Senior Team Won The Overall Tournament After Winning All Three Rounds At Henties Cilliers.
The Second Term
The Junior Tournament was First, The HTS Junior Team Won One Out Of Three Debates -, The Senior Team Tournament Came Shortly After And The Team Of Tshepiso, Shaun And Kgosana Attended, The Senior Team Won The Overall Tournament After Winning All Three Rounds At Henties Cilliers.
In The Final They Beat Lebohang Secondary School On A 3-0 Unanimous Win-
Mentor: Lesala Khetheng |
Subscribe to:
Posts (Atom)