Monday 31 July 2017

Kanya Gojo: stil-stil 'n leier...

'n Foto wat vroeër vanjaar (19 Februarie 2017) van Kanya Gojo
in Tekkie Tonic verskyn het. Hy is die afgelope week
as lid van die uitvoerende komitee van Lejweleputswa se MJC
gekies. Baie baie geluk. Baie sterkte ook vir die volgende rondte
waar toesprake 'n deurslaggewende deel vorm.