Wednesday 5 July 2017

Hallo, Juffrou...

Mev. Alda Welman en Sibonise Sigcawu  
Sibonise Sigcawu wat in 2015 matriek geskryf het, het vinnig kom hallo-sê.

Hy het groot planne en gaan nog voor mev. Welman op pensioen gaan, ryk wees.

Met baie beperkte tyd daarvoor, het hy die uitdaging aanvaar!! Sterkte met jou studies en toekomsdrome!