Sunday 2 July 2017

Sjef in wording...

Mnr. Johann Herbst is 'n man van vele talente en hier is hy besig om sy sjiek sjef-talente op te k(n)ap.

Mnr. Herbst is nie besig om vir iemand 'n kool te stowe nie... in hierdie geval is die kool definitief die sous werd.

Hy kook sommer in hoofletters in Pretoria!! Geniet dit!!