Sunday 7 January 2018

1989 se standerd 10A's!!

Hierdie manne beplan 'n heerlike kuier-reünie vir volgende jaar. As jy in 1989 matriek geskryf het, laat hoor asb. van jou.

Hou Tekkie Tonic dop vir verdere inligting wat van tyd tot tyd deurgegee sal word. Foto's is baie welkom!! Voorsien dit asb. van name - baie lyk nie meer dieselfde nie...! (Stuur foto's na aldawelman@gmail.com)

Gaan kyk gerus na die personeelfoto van 1989...

Klasfoto ingestuur deur Koos van Schalkwyk