Wednesday 18 July 2018

Brandweerkursus: Tekkies se eie brandweerman!

Rethabile Majoe, 'n graad 12-leerder het die afgelope vakansie 'n brandweerkursus gedoen as deel van sy LO-taak. Dit was 'n interessante ondervinding en dit het hom 'n kykie in die lewe van 'n brandweerman gegee. Hulle verrig 'n gevaarlike, maar uiters noodsaaklike taak.