Saturday 22 June 2019

Opknap en restoureer ...

Noodsaaklike instandhouding word tans aan die geboue van die skool gedoen. Vriendelike werkers trotseer die winterkoue om 'n voorkomsverskil aan die skool te maak.