Monday 3 June 2019

Radio-onderhoud ...

Alex Manise het 'n baie suksesvolle radio-onderhoud agter die blad. Hy het die luisteraars ingelig oor sy insluiting by die SA-debatspan. As ervare debatspreker, is praat een van sy baie vaardighede. Alle sukses vorentoe!