Sunday 7 July 2019

SA-debatsvoorbereiding in Sandton

Lede van die debatspan is van gister af in Sandton om hulle voor te berei vir hulle oorsese deelname. Hier is Alex saam met 6 van die 15 spanlede wat aan die Heart Of Europe Debating Championships in die Tsjeggiese Republiek gaan deelneem.