Vandag was nie die 7's se dag nie. Die o/17 verloor 12-17 in die ekstra time with golden score teen Ladybrand. Die o/15 verloor 7-27 in die finale ten Blouskool.
Foto's: Mnr. JD van den Berg

![]() |
Mnr. Van Vuuren, hierdie is die Vrystaat en nie die see nie ... al tuur mnr. hoe ver die verskiet in! |