Saturday 15 February 2020

Boomplantdag 1995 ...

Die graad 8's (standerd 6)  moes gate grawe vir
boomplantdag 1995. Daar is besluit op sitrusbome
omdat hulle immergroen is. En daarna het die
matrieks met groot fanfare die bome geplant.
Een van die bome is deur mev. Mariëtte de Witt
geskenk - 'n skeinatonderwyseres by HTS.
Foto's: Alda Welman (1995 en 2020)


Die bome in 2020!

Om 'n boom te plant, is om koelte (vrugte)
vir hulle te gee wat na jou kom.