Friday 14 February 2020

Valentynsdag 2020

Wees soos 'n boom ... 'n Valentynsboom ... wat omgee- en liefde- en naasteliefde vrugte elke dag dra ...nie net op 14 Februarie nie. Gelukkige Valentynsdag!