Friday 27 March 2020

'n Vinnige Vrydag-terugflits - 2012

In 2012 was daar 'n ywerige klomp lesers wat
aan 'n leeskompetisie deelgeneem het. Saam
met hulle is André van Dyk wat die geleentheid
gereël het. Laat weet gerus vir ons of julle nog
lees en wat julle lees.