Thursday 30 July 2020

Baie geluk, Motjalefa

Mojalefa Matlebe, 'n oudleerder van HTS, het 3 Julie 2020
met meer as 90% as 'n vlugkelner 
gekwalifiseer. Baie geluk
en mag jy 1000de veilige vliegmyle geniet.
Baie dankie, Malinda Anderson vir hierdie brokkie nuus.
Mojalefa was 'n Tekkie-koorlid en het deelgeneem aan
talle suksesvolle Eisteddfods.

Motjalefa - deel van die koor van 2016