Friday 3 July 2020

Flashback Friday: 2018 - 'n Afrikaanse kerrie-en-rys-pouse ...

Wenners op al die verskillende lewensterreine in mev. Alet Harding se klas en nie net diegene wat akademies goed doen nie, deel in die Hardings se kerrie-en-rys-pouse. 'n Pouse is te kort vir dié vreugde. 'n Ekstra dankie aan mnr. Vernon Harding wat agter die kerrie-gordyn die potte aan die roer gehou het.