Saturday 16 October 2021

2021: Wyshede en waarhede


Hierdie entoesiastiese graad 11-leerder, Morena Mokoteli, het nie net wysheid in pag nie, maar staan ook eerste in sy spesialiteitsrigting, Motorkunde. Hou hierdie man dop!!