Tuesday 1 February 2022

Hulpvaardigheid is 'n deug ...

Party mense is altyd gewillig om die ekstra myl te loop.
Bogenoemde drie persone val onder daardie kategorie.
Dankie dat julle so hulpvaardig is, julle hande uit jul
moue steek en met 'n glimlag tafels en stoele skuif en 
'n kabinet van posisie laat verander.
Hierdie bereidwilligheid word raakgesien. 'n Tekkie
high five vir julle drie!!