Friday 3 June 2022

Administrasie? Frustrasie? Konsternasie?

Somtyds, net somtyds, dwing al die admin 'n mens op jou knieë. Hier het die redaksie mnr. Johann van den Berg, een oggend vroeg, op sy knieë voor die personeelregister gevind.