Friday 9 December 2022

Boekstoordrenkelinge


Twee drenkelinge toegegooi onder die einde-van-die-jaar-boekinhandiging. Enige een wat 'n helpende hand kan uitsteek, red asseblief  hierdie twee kollegas van verdrinking. Beurtkrag maak dit ongelooflik moeilik om die handboeke te skandeer. Selfs al klok hulle 6:00 in die oggend in, wen beurtkrag die wedloop. Beurtkragsterkte vir julle!!