* Onderwyser: "Klas, vanoggend gaan ons net 'n halwe dag skool hê."
Klas: "Jippieeeee!!"
Onderwyser: "Ons gaan vanmiddag die ander helfte hê."
* Wat is die definisie van 'n pessimis?
'n Optimis met ervaring.
* Waarom hou sakemanne so baie van gholf?
Omdat elke hou iemand tevrede stel.