Eksamenflaters:
* Vraag: wat is die funksie van 'n stamper en stempel by 'n blom?
Antwoord: Die pistool van ’n blom is sy enigste beskerming teen insekte.
* Vraag: Wat is ’n ‘foreign tubeless tyre” in Afrikaans?
Antwoord: Dis ’n buitelandse buitebandlose buiteband.
* Vraag: Noem 5 dinge wat melk bevat?
Kaas, botter en 3 koeie
Kaas, botter en 3 koeie
* Vraag: Voltooi die volgende idioom: Hoe meer haas ...
Antwoord: hoe minder wortels!
* Vraag: Wie is Joan d'Arc (1412–1431)?
Sy was Noag se suster.