* Vraag: Wat is 'n terminale siekte?
Antwoord: As jy op die lughawe siek word.
* Vraag: * Wat word bedoel met “bedreigde spesies”?
Dit gaan binnekort doodgemaak word.
* Vertaal in Afrikaans: "I beg your pardon?"
Antwoord: Huh?
* Vraag: Wat noem ons iemand wat velle looi?
Antwoord: 'n Onderwyser.