Saturday 21 April 2018

Loopbaanuitstalling by Goudveld Hoërskool...

Die graad 12-leerders het van die geleentheid gebruik gemaak om die uitstalling te gaan bywoon. Sommiges het wyser teruggekom en ander net meer deurmekaar. 'n Toekomskeuse is nie 'n maklike keuse nie...
Hier is 'n paar foto's. Dankie aan Katleho Letsaba wat die foto's aan Tekkie Tonic gestuur het.
Ruan Bekker, Kanya Gojo en Katleho Letsaba saam met 'n baie
slim UV-student...