Monday, 30 March 2015
Friday, 27 March 2015
Nuwe intrekkers op skoolterrein!
![]() |
| Sonder dat daar planne van enige aard ingedien is, is daar net begin bou, dieselfde dag as wat die skool gesluit het. |
Nog foto's van die aktiewe en begeesterde bouery!
Thursday, 26 March 2015
Saturday, 21 March 2015
HTS se SAGE-span
Die Aquabioniete?
Wie is hulle?
Waarom moet hulle op ys gehou word?
Wat voer hulle in die mou?
Moenie dink hierdie klomp se planne is afgewater nie!!
Wie is hulle?
Waarom moet hulle op ys gehou word?
Wat voer hulle in die mou?
Moenie dink hierdie klomp se planne is afgewater nie!!
Sunday, 15 March 2015
Hoekom is hierdie manne so uitgevat?
![]() |
| DiƩ kultuursiele is afgestof en weer blink gepoleer! |
Vat die spoor al langs die kultuurlyn af en gaan vind meer uit oor die geleentheid!!
Saturday, 14 March 2015
Sukkel jy om te onthou??
Kry 'n paar waardevolle wenke op hierdie bladsy!! Verander vandag jou studiemetodes en word 'n wenner!!
Sunday, 8 March 2015
Saturday, 7 March 2015
Die Google-toets
| Die uitslag!! |
Sommige webwerwe en blogs is nie
verbruikersvriendelik nie. Tekkie Tonic het vandag deur die "GP Mobile-friendly Test" gegaan en die
uitslag is duidelik - hierdie blog is verbruikersvriendelik!
Dus Tekkies, lees en geniet die gebeure in en om die skool. Raak betrokke en skryf self!
Hierdie is 'n wenkoerant geskryf vir wenners, deur wenners!
Monday, 2 March 2015
Tuesday, 24 February 2015
Monday, 23 February 2015
Thursday, 19 February 2015
Wednesday, 18 February 2015
Tuesday, 17 February 2015
2015 se matriekraad!
Saturday, 14 February 2015
Thursday, 12 February 2015
Wednesday, 11 February 2015
Monday, 9 February 2015
Klere maak dikwels die man...!
![]() |
| Van die graad 12B's besig om hulle vere reg te skud vir die foto! |
Saturday, 31 January 2015
Dit is nooit te laat om dankie te sĆŖ nie
Lees die merkwaardige verhaal van 'n baie besondere gesin wat vir mnr. Cor du Plessis na 49 jaar kom bedank het vir die rol wat hy in hulle lewens gespeel het!
Tuesday, 27 January 2015
Monday, 26 January 2015
Sunday, 25 January 2015
Hierdie is die begin van jou suksesvolle reis met Afrikaans
Welkom by openlanguages.net (Afrikaans).
Ku soo dhowow openlanguages.net (Somali).
Wamkelekile kwa openlanguages.net (Xhosa).
Dr. Jacques du Plessis has 30 years of experience teaching Afrikaans in the USA and using technology to innovate the experience.
This site is your ticket to Afrikaans.
Go to a new adventure
Ku soo dhowow openlanguages.net (Somali).
Wamkelekile kwa openlanguages.net (Xhosa).
Dr. Jacques du Plessis has 30 years of experience teaching Afrikaans in the USA and using technology to innovate the experience.
This site is your ticket to Afrikaans.
Go to a new adventure
Saturday, 24 January 2015
Friday, 23 January 2015
Die aftel na 2016 het reeds begin!
Lees meer oor hierdie besondere prestasie wat Jaun Odendaal, jongste van mnr. en mev. Bertus Odendaal behaal het.
Thursday, 22 January 2015
56 jaar oud!!
Die skool se jare stap aan en baie leerders het hulle opleiding, kennis en vaardighede die afgelope 56 jaar tussen die vier mure van die tegniese skool ontvang.
Saturday, 17 January 2015
Graad 8's is nou ware Tekkies
Om deel van die Tekkie-familie te word,
is allerlei oefeninge, oriƫnteringsgeleenthede en ken-mekaar-sessies
gehou. Lees meer hiervan.
Friday, 16 January 2015
Thursday, 15 January 2015
Januarie-verjaardae!
Gaan loer hier om te sien wie is vandag 'n hele 365 dae ouer!
Baie geluk! Mag dit 'n blomjaar vir elkeen wees!!
Monday, 12 January 2015
Skoolhoofboodskap
'n Boodskap van die skoolhoof aan die graad
8-leerders.
Lees meer oor die tegniese sprong wat jy in jou toekoms gemaak...
Lees meer oor die tegniese sprong wat jy in jou toekoms gemaak...
Sunday, 11 January 2015
Saturday, 10 January 2015
Go Granny go!
This is a tribute to all the Grandmas and Grandpas who have been fearless and learned to use the computer...
Subscribe to:
Posts (Atom)

























%2B2015%2Bgr%2B8%2Bwaatlemoenfees.png)




